Laerskool Dogters Tennis 23 Oktober 2017 vs Eureka

Op Maandag, 23 Oktober 2017, speel die Laerskool dogters tennis teen Eureka.  Daar was geen uitslae nie a.g.v. reën.