Laerskool Krieket vs Newton 20 September 2017

0/11

Newton kolf eerste en teken 142 lopies aan.  HSH volg op en teken slegs 29 lopies aan.  Newton wen dus met 113 lopies.

0/13

HSH kolf eerste en teken 39 lopies in 16 boulbeurte aan voordat almal uit is.  Newton volg op en teken 40 lopies aan met net een paaltjie plat.  Newton wen dus met 9 paaltjies.