Laerskool Krieket vs Staats 12 Oktober 2017

0/11
Staats kolf eerste en teken 74 lopies aan. HSH word hierna ingestuur om te kolf en word beperk tot slegs 56 lopies.
0/13
Staats kolf eerste en teken 107 lopies aan met 5 paaltjies plat. HSH teken 98 lopies aan met 6 paaltjies plat in die toegelate 20 boulbeurte. James-Henry Fourie teken 42 lopies NUN aan.
Baie geluk aan ons krieketers wat deurgaans goeie veggees geopenbaar het!