Laerskool Newton tennistoernooi

Marlia Badenhorst, Louis-Ann du Raan, Carmen Louw en Keevy-Ann Fourie

Marlia Badenhorst, Louis-Ann du Raan, Carmen Louw en Keevy-Ann Fourie

Vanaf 22-24 September 2016 het die 0/10-seuns en -dogters aan die Laerskool Newton tennistoernooi te Kimberley deelgeneem. Die dogters het die toernooi gewen en die seuns het ‘n tweede plek behaal. Baie geluk aan hierdie leerders! Ons is voorwaar trots op julle elkeen!