Landloop: 18 Augustus 2018

Carmen Louw het op 18 Augustus 2018 in Kuruman gaan deelneem aan landloop.  Sy het ‘n eerste plek behaal met ‘n tyd van 12:17.  Baie geluk Carmen!