Landloop: 2 Augustus 2018

Op 2 Augustus 2018 het die volgende leerders by Laerskool Newton in Kimberley aan ‘n Landloop byeenkoms gaan deelneem:

Carmen Louw

Hennie Kriek

Rigert Klok

Michael Mathewson

Baie geluk aan elke leerder.