Landloop liga te Douglas: 25 Julie 2018

Op 25 Julie 2018 het die volgende 3 HSH leerders gaan deelneem aan die Landloop liga byeenkoms wat te Douglas gehou is.  Hennie Kriek, Gerrit Klok en Henré Wiid het mooi gehardloop.