Landloop SA’s 9 September 2017

Op Saterdag, 9 September 2017, het 5 Hopies aan die Landloop SA’s gaan deelneem.  Die kompetisie was straf, maar hulle het baie goeie ondervinding opgedoen.  Hul uitslae was as volg:

Henré Wiid (Seuns 10 – 2km) het in ‘n tyd van 09:50 136ste uit 137 deelnemers gekom.

Juan du Raan (Seuns 11 -3km) het in ‘n tyd van 14:13 127ste uit 135 deelnemers gekom.

Gérard Wiid (Seuns 13 -4km) het in ‘n tyd van 17:52 111ste uit 116 deelnemers gekom.

Carmen Louw (Dogters 11 -3km) het in ‘n tyd van 13:17 44ste uit 123 deelnemers gekom.

Jana de Villiers (Dogters 13 -3km) het in ‘n tyd van 13:38 84ste uit 130 deelnemers gekom.

Baie geluk aan elkeen van julle!  Ons is trots op julle!