Landloop te HSH

Op 28 Augustus 2016 het ‘n klomp van ons leerders deelgeneem aan die landloop byeenkoms wat tuis gehou is.

Uitslae is soos volg:

Shimmone Schlebusch 1ste Dogters 0/8 04:57
Mia Coetzee 2de Dogters 0/8 05:11
Reuven Strauss 1ste Seuns 0/8 05:10
Henre Wiid 1ste Seuns 0/9 09:45
Carmen Louw 1ste Dogters 0/10 09:39
Rigert Klok 1ste Seuns 0/10 08:47
Jacques Wiid   Seuns 0/10 09:56
Jana Coetzee 1ste Dogters 0/12 14:18
Jana de Villiers 2de Dogters 0/12 14:33
TJ van der Walt 1ste Seuns 0/12 11:49
Gerard Wiid 2de Seuns 0/12 13:28
Jack Wiid 3de Seuns 0/12 14:21
JJ Fourie 1ste Seuns 0/13 14:19
Carlo Louw 2de Seuns 0/13 14:20
Jaco Visagie 1ste Seuns 0/15 17:44