McDonald’s dag 2017

Op Saterdag, 27 Mei 2017, het HSH se 0/7 rugbyspan en die 0/7 en 0/8 netbalspannetjies weer aan die McDonald’s sportdag gaan deelneem wat jaarliks by Laerskool Newton aangebied word.

Die Netbalspannetjies se uitslae was as volg:

0/7

HSH wen 3-0 vs Newton B

HSH speel gelykop vs Staats A (0-0)

HSH verloor 2-5 vs ‘n gekombineerde 0/7 en 0/8 span van Douglas

0/8

HSH wen 4-0 vs Andalusia

HSH wen 4-2 vs President Brand A

HSH wen 13-2 vs Newton A

Die 0/7 Rugbyspannetjie het teen die volgende skole gespeel en al hul wedstryde gewen:

0/7 Rugby 2017

HSH vs Staats A

HSH vs Seodin B

HSH vs Fichardtpark B