Mini Krieket vs Jacobsdal 26 Augustus 2017

0/7

HSH wen vs Jacobsdal.

HSH wen vs Koffiefontein (7 paaltjies geneem)

HSH wen vs Holpan (7 paaltjies geneem)

0/8

HSH wen vs Jacobsdal (45 lopies aangeteken)

HSH speel gelykop vs Holpan (Swaar gekry met paaltjies afgestaan)

HSH wen met lopies(42) vs Koffiefontein maar die uitslag is gelykop omdat ons 7 paaltjies afgestaan het.

Dit was ‘n heerlike krieket dag en leerders het elkeen ‘n hoed en kospakkie ontvang.  HSH se spelers het hulle baie goed gedra en ons is trots op elkeen.