Motorfietsry 2011


Christopher Reid is in 2011 aangewys as die kampioen in die Motorcycle 200 klas. Hy was ook die algehele wenner van CSA,  aangesien hy die meeste punte gekry het van al die tweewiel motorfietsryers van alle klasse en hy ontvang die CSA Wisseltrofee.