Netbal Hartswater Sportdag 2017-03-04

Die o/15A en o/19A Netbal spanne gaan neem deel aan die sportdag te Hartswater. Die uitslae is as volg:

o/19 A teen Hartswater verloor 8-19

o/19 A teen Wildeklawer verloor 11-12

o/19 A teen Hoopstad verloor 9-23

o/19 A teen HMO verloor 8-18

o/15A Netbalspan 2017

o/15 A teen Schweizer wen 13-6

o/15 A teen Hartswater speel gelykop 15 elk

o/15 A teen De Aar wen 17-8

o/15 A teen Vaalharts wen 19-3