Netbaluitslae vs Girls High 24 Mei 2017

Die 0/19A en 0/15A Netbalspanne het op 24 Mei 2017 te Kimberley teen Girls High gespeel.  Die uitslae was as volg:

0/15A wen 35-3

0/19A wen 17-12

Baie geluk aan hierdie spanne wat die seisoen op ‘n hoë noot afgesluit het!