Noord Kaap Krieket 0/13 Span

Baie geluk aan Junaid Jood met sy insluiting in die Noord-Kaap 0/13B Krieketspan!  Hy gaan van 7-11 Desember 2017 deelneem aan die Streeks 0/13 krieket week wat in Pretoria sal plaasvind.