Perdry uitslae 27 Augustus 2017

Hierdie naweek het Joanie Blumenthal, Chrisna en Marlise Gerrits gaan deelneem aan die Mein Heim August skou vir dresseer en showing.

Joanie Blumenthal en Marlise Gerrits het 3 eerste plekke behaal en Chrisna het 2 tweede plekke en 1 derde plek behaal.

Baie geluk!