Perdry uitslae 30 September- 2 Oktober 2017

RJ en Menike Strauss het vanaf Saterdag, 30 September tot Maandag, 2 Oktober, vir die Noord-Kaap aan die Western Mounted Games Nationals in Parys gaan deelneem.

RJ het in Level 1 ope 8ste van 54 ruiters geëindig.

Menike en nog 2 ruiters van die Noord-Kaap het as span in SANESA Level 1 2de geëindig.

Baie geluk aan die gedugte broer en suster kombinasie!