Pixley Ka Seme 0/13 Rugbyspan

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die 0/13 Pixley Ka Seme Rugbyspan:

J Fourie

TJ van der Walt

J Wiid

Hulle neem 12 en 13 Mei 2017 in Kimberley by Laerskool Staats deel aan die Griekwa proewe.