Pixley Ka Seme Krieket 0/15

Baie geluk aan die volgende leerders wat gevra is om deel te neem aan die 0/15 Provinsiale Plattelandse Proewe in Kathu.  Spelers wat in die span opgeneem word sal hul streek verteenwoordig by die Provinsiale proewe en die Nationale week in Desember 2017.

Jaydon Pedro

Wilikus Badenhorst

Lieb du Raan