Pixley Ka Seme Netbal Proewe

Baie geluk aan die volgende dogters wat deelgeneem het aan die Pixley Ka Seme Netbal Proewe en deurgedring het na die GW Proewe!

Laerskool:

0/12

Dané Erasmus

Kayla Burger

Mishka van Wyk

Haileigh Slaiter

0/13

Anri Jansen

Paulé Jansen

Jana de Villiers

Hoërskool

0/15

Marizaan Ferreira

Anke Brits

Isane Botha

Connelize Benjamin

0/17

Jolize Jansen

Simoné le Roux

0/19

Liza de Wet

Robin-Lee Adonis