Rhino-week 2016 – Deur Elisma Boshoff

Marizaan Ferreira

Marizaan Ferreira

Gedurende die afgelope vakansie het Marizaan Ferreira en Isane Botha aan die Rhino-week in Vereniging gaan deelneem. Marizaan, vir die Diamantspan en Isane, vir die Robynspan. Baie geluk! Julle is uitstekende ambassadeurs van HSH!

Die Diamantspan het 10 wedstryde gespeel en die Robynspan 9.  So is lekker ondervinding opgedoen wat weer met medespeelsters by HSH gedeel kan word.  Baie geluk met julle prestasies.

Ons sien uit na goeie netbalvertonings!

Isane Botha

Isane Botha