Rugby Hartswater Sportdag 2017-03-04

HSH se o/15A, o/17A en o/19A rugbyspanne het gaan deelneem aan Hartswater se sportdag wat gehou is op 4 Maart 2017.  Die onderskeie spanne se uitslae was as volg:

o/15A speel teen Vaalharts en wen 26-9.

o/17A Rugbyspan 2017

o/17A speel teen Boys High en wen 26-5.

o/19A speel teen Hoopstad en verloor 19-26.