Rugby Pixley Ka Seme Streekspan 2017

Baie geluk aan die volgende leerders van HSH wat opgeneem is in die Pixley Ka Seme streekspan vir 2017:

0/12  JJ Fourie

C Schlebusch

J Jood

0/13  J Wiid

J Fourie

TJ van der Walt