SA Landloop: 8 September 2018

Baie geluk aan Carmen Louw wie op Saterdag, 8 September 2018, in Port Elizabeth aan die SA Landloop kampioenskappe gaan deelneem het.  In gure weer was sy 41ste van 117 deelnemers en het haar persoonlike beste tyd verbeter.

Baie geluk Carmen, ons is baie trots op jou!