SKAAK 2013 & 2014

Christopher Storey en Amy Storey het aan die Nasionale Skaakkampioenskappe gaan deelneem van 14 – 19 Desember 2013.  Christopher Storey het aan die seuns 0/18 toernooi gaan deelneem en 4½ uit 7 wedstryde gewen.  Amy Storey het aan die dogters 0/14 toernooi gaan deelneem en het 3½ uit 7 wedstryde gewen.

Attie Botha is reeds opgeneem in die Noordkaap span vir 2014.