Matriek Uitslae 2008

Baie geluk aan ons 2008 matrieks wat baie goed gedoen het. Vir die 16de jaar ononderbroke behaal ons weereens ‘n 100% slaagsyfer. Klasgemiddelde: 65,72% Matrikulasievrystelling (toegang tot ‘n Baccalaureus graad studierigting): 75% Vaksimbole 2 Gemiddelde ...