HSH se Matriekklas van 2016 het dit weer gedoen! Vir die afgelope 25 jaar het HSH se matrieks daarin geslaag om ‘n 100% slaagsyfer in die matriek eindeksamen te verwerf! 2016 se Matrieks was geen uitsondering en na harde werk en lang ure agter die boeke het hulle...
HOOFTOEKENNINGS ALB Aabattoir wisseltrofee vir LS sportdogter 2016 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: JANA COETZEE & CARMEN LOUW Willem en Annalee Zwiegers wisseltrofee vir LS sportseun 2016 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK: CARLO LOUW...