HOOFTOEKENNINGS ALB Abattoir- wisseltrofee vir Laerskool sportdogter 2017 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. KEEVY-ANN FOURIE Willem en Annalee Zwiegers-wisseltrofee vir Laerskool sportseun 2017 asook ‘n kontantprys geskenk deur GWK. JAMES-HENRY FOURIE Standard...
HSH se Matriekklas van 2017 het stof in die oë van die res van die Noord-Kaap geskop toe hulle daarin geslaag het om nie net die eerste plek in die Streek te behaal nie, maar sommer ook die eerste plek in die Provinsie! Verder is HSH een van slegs 9 skole in die...