Tennis: 0/8 Seuns en Dogters Newton 0/10 toernooi

HSH se 0/8 Seuns en Dogters het aan die 0/10 Tennis toernooi, aangebied deur Newton, in Kimberley gaan deelneem.  Hulle het in die 0/10 B afdeling teen o.a. spanne van Oranje Noord (Upington), Eureka, Newton, Kathu, De Aar, Jacobsdal en Oranje Meisies (Bloemfontein) deelgeneem.  Die Seuns het algeheel derde geeïndig, terwyl die Dogters slegs teen Oranje Meisies met 37-32 verloor het en dus algeheel tweede geeïndig het!

Die Spanne was as volg:

Seuns

1- Thomas Fourie

2- Henk van der Post

3- Benna Burger

4- Pierre Bosch (0/7)

Dogters

1-Kylie du Raan

2- Jani Prins

3- Dani Fourie

4- Anika Strauss

Baie geluk aan ons Tennis sterretjies met die fantastiese prestasie!  Ons is ongelooflik trots op julle!