Tennis Dogters 2017-03-06

Op 6 Maart 2017 het die dogters Enkelsliga teen AHS tennis gespeel en die uitslae was as volg:

Nicola Wiid verloor 2-11

Michelle Sprout wen 12-1

Danel Ferreira verloor 5-8

Elisma Boshoff verloor 5-8