Tennis Junior Dogters 2017/02/13

Op 13 Februarie speel HSH se Junior Dogters enkelsliga teen DHS A.  Die uitslae is as volg:

Isane Botha verloor 2-11

Anke Brits verloor 2-11

Anri Jansen wen 7-6