Tennis Junior Seuns 2017-03-06

Op 6 Maart 2017 speel die Junior Seuns in die B liga tuis teen Douglas.  Die uitslae is as volg:

Wilikus Badenhorst wen 12-1

JJ Fourie wen 13-0

Roe Wiid wen 10-3

Roelie Botha wen 11-2