Tennis Klerksdorp Driehoekig 26 en 27 Mei 2017

 

Baie geluk aan die volgende tennisspelers wat verkies is tot die Noord-Kaap tennis spanne wat deelgeneem het aan die driehoekige kompetisie vs NW en Limpopo te Klerksdorp van 26-27 Mei 2017.

Seuns 0/10

Francois Prins (7)

Dogters 0/10

Keevy-Ann Fourie (1)

Menike Strauss (7)

Seuns 0/14

Lieb du Raan (2)

JJ Fourie (6)

Seuns 0/16

Johan Jansen (3)