Tennis Senior Dogters 2017-02-28

Op 28 Februarie 2017 speel die senior Dogters in die B liga teen De Aar 1.  Die uitslae is as volg:

Michelle Sprout verloor 1-12

Danel Ferreira verloor 0-13

Elisma Boshoff verloor 0-13

Isane Botha verloor 0-13