Tennis Senior Dogters 2017-02-28

Op 28 Februarie 2017 speel die Senior Dogters teen De Aar 2 in die B liga.  Die uitslae is as volg:

Michelle Sprout verloor 4-9

Danel Ferreira verloor 1-12

Elisma Boshoff verloor 3-10

Isane Botha verloor 5-8