Tennis Senior Seuns 2017-02-27

Op 27 Februarie 2017 speel die Senior seuns tennis teen HNK in die A liga.  Die uitslae is as volg:

Johan Jansen wen 11-0

Luan Murray verloor 3-8

Urbanus Botha wen 6-5

Adriaan Badenhorst verloor 3-8

Hulle speel ook dubbels en die uitslae is as volg:

Johan Jansen en Luan Murray verloor 2-9

Urbanus Botha en Adriaan Badenhorst verloor 5-6