Tennis Senior Seuns 2017-02-28

Op 28 Februarie 2017 speel die Senior Seuns in die B liga teen De Aar 1.  Die uitslae is as volg:

Phillip Janse van Vuuren verloor 0-13

Tertius de Wet verloor 2-11

Hannes Hattingh verloor 1-12

Jano de Wet verloor 4-9