Tennis Senior Seuns 2017-02-28

Op 28 Februarie 2017 speel die Senior Seuns in die B liga teen De Aar 2.  Die uitslae is as volg:

Phillip Janse van Vuuren verloor 1-12

Tertius de Wet verloor 5-8

Hannes Hattingh verloor 6-7

Jano de Wet wen 8-5