Tennis Senior Seuns 2017-03-06

Op 6 Maart 2017 speel die Senior Seuns tuis in die B liga teen Douglas.  Die uitslae is as volg:

Johan Jansen wen 11-2

Phillip Janse van Vuuren wen 12-1

Tertius de Wet wen 8-5

Jano de Wet verloor 1-12