Tennis Senior Seuns 2017/02/13

Op 13 Februarie 2017 speel HSH se Senior Seuns enkelsliga teen DHS 2.  Die uitslae is as volg:

Johan Jansen verloor 4-7

Luan Murray verloor 2-9

Urbanus Botha verloor 5-6

Adriaan Badenhorst verloor 0-11