Tennis Senior Seuns 2017/02/13

Op 13 Februarie 2017 speel die Senior Seuns enkelsliga tennis teen HS NoordKaap.  Die tellings is as volg:

Phillip Janse van Vuuren verloor 1-12

Tertius de Wet verloor 4-9

Hannes Hattingh verloor 1-12

Jano de Wet verloor 0-13