Tennis Senior Seuns 2017/02/20

Op 20 Februarie 2017 speel die Senior Seuns in die A liga tennis teen Diamantveld 1 en die uitslae is as volg:

Johan Jansen verloor 2-9

Luan Murray verloor 2-9

Urbanus Botha verloor 4-7

Adriaan Badenhorst verloor 2-9

Hulle speel ook dubbels en die uitslae was as volg:

Nrs 1 en 2 verloor 0-11

Nrs 3 en 4 verloor 1-10