Tennis Junior Seuns 2017-02-27

Op 27 Februarie 2017 speel die seuns tennis in die Junior B liga teen DHS.  Die uitslae is as volg:

Wilikus Badenhorst wen 13-0

JJ Fourie wen 10-3

Roe Wiid wen 8-5

Roelie Botha verloor 4-9