Hoërskool Tennis vs Jacobsdal en Diamantveld 21 Augustus 2017

Tennis Junior Dogters vs Jacobsdal.

Junior dogters A speel gelykop (1-1) teen Jacobsdal A, maar verloor met potte (10-16).  Anri en Adré wen 9-4.

Dubbels:

Isane en Anke verloor 1-12.

Anri en Adré wen 9-4.

Tennis Senior Seuns vs Jacobsdal.

Senior seuns A speel gelykop (1-1)teen Jacobsdal A.

Dubbels:

Johan en Luan wen 11-2.

Phillip en Adriaan verloor 5-8.

Tennis Junior Seuns Liga B .

Junior seuns B verloor 0-2 teen Jacobsdal B.

Junior seuns B verloor 0-2 teen Diamantveld B.

Dubbels:

Jano en Jayton verloor 2-11.

HD en Phillip Hattingh verloor 2-11.

Tennis Junior Seuns Liga A .

Junior seuns A wen met potte (17-9) teen Jacobsdal A nadat hul gelykop eindig volgens stelle (1-1).

Junior seuns A wen met potte (14-12) teen Diamantveld A nadat hule gelykop eindig volgens stelle (1-1).

Dubbels:

Wilikus en JJ wen 11-2.

Roe en Roelie verloor 6-7.

Hopetown wen met 17 potte teenoor 9.

Tennis Senior Dogters Liga A vs Jacobsdal.

Senior dogters A verloor 0-2 vs Jacobsdal A.

Dubbels:

Michelle en Nicola verloor 3-10.

Elisma en Danel verloor 3-10.