Trail running 2017 1ste Landloop proewe AGW Kampioenskap

Op Saterdag, 19 Augustus 2017, is die “AGW Cross Country Championships” by Hopetown se Skougronde aangebied.  ‘n Paar Hopies het deelgeneem en hul uitslae was as volg:

Gérard Wiid  (M13) eindig 10de uit ‘n groep  van 25 atlete in ‘n tyd van 15:49.

Juan du Raan (M12) eindig 14de uit ‘n groep van 30 atlete in ‘n tyd van 12:39.

Rigert Klok (M12) eindig 16de uit ‘n groep van 30 atlete in ‘n tyd van 12:40.

Ruan du Raan (M12) eindig 25ste uit ‘n groep van 30 atlete in ‘n tyd van 14:01.

Driean Wiid (M12) eindig 29ste uit ‘n groep van 30 atlete in ‘n tyd van 14:46.

Jacques Wiid (M12) eindig 30ste uit ‘n groep van 30 atlete in ‘n tyd van 14:49.

Henré Wiid (B10) eindig 10de uit ‘n groep van 14 atlete in ‘n tyd van 9:07.

Carmen Louw (W12) eindig 1ste uit ‘n groep van 8 atlete in ‘n tyd van 12:13.

Eloise Louw (W12) eindig 7de uit ‘n groep van 8 atlete in ‘n tyd van 14:35.

Baie geluk aan Carmen Louw wat eerste in haar afdeling gekom het en ‘n medalje en sertifikaat ontvang het!

Landloop 2017 – Carmen Louw