Uitslae van vriendskaplike Laerskool Netbalwedstryde teen ODPS 25 Mei 2017

0/7A

HSH wen 4-0 vs ODPS

0/7B

HSH wen 1-0 vs ODPS

0/8A

HSH wen 17-2 vs ODPS

0/8B

HSH verloor 4-5 vs ODPS 0/9B

0/9

HSH wen 12-8 vs ODPS

Die spanne het baie goed teen mekaar opgeweeg en daar het ‘n baie goeie sportmangees by al die spanne geheers.  Al die leerders het goeie maniere geopenbaar en hierdie was ‘ n baie goeie leerervaring vir almal.

Baie dankie aan Me. Ané Prins wat dit vir ons gereël het.