Western Mounted Games

Op 2 Julie 2016 het Lomize, Hannes, Phillip en Sulomie Hattingh asook R.J. en Menike Strauss aan die ‘’South African Western Mounted Games Association Qualifier 5’’ te Prieska deelgeneem. Die ruiters het baie goed gevaar:

Level 0

Menike Strauss         2de plek

Menike Strauss         3de plek

Sulomie Hattingh       2de plek

Overall- level 0

Menike                        4de plek

Sulomie                       6de plek

R.J. Strauss het deelgeneem as ‘n dagruiter op ‘n ander perd as gevolg van sy perd wat ‘n besering opgedoen het. Dagruiters neem nie kompeterend deel nie, maar ontvang wel ‘n prys.

Level 2

Lomize Hattingh         4de plek

Overall- level 2

Lomize Hattingh         7de plek

Phillip Hattingh           8ste plek

Hannes Hattingh         14de plek