Wian Blom-Motorfietsuitslae: 7 April 2018

Wian Blom het op 7 April 2018 aan die CSA Dirttrax buite Kimberley gaan deelneem.  Hy het ‘n afstand van 184km gery en ‘n 5de plek behaal.  Voorwaar ‘n puik prestasie!