Vakkeuse
Vakkeuse – GR. 10, 11, 12
GROEP A |
||
| 1. | Afrikaans Huistaal (Onderrigtaal) |
VERPLIGTE vakke met die keuse tussen Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid |
| 2. | Engels Eerste Addisionele Huistaal | |
| 3. | Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid | |
| 4. | Lewensoriëntering | |
| GROEP B | ||
| 1. | Fisiese Wetenskappe OF Besigheidstudies |
KEUSE van enige DRIE vakke in gegewe kombinasie |
| 2. | Lewenswetenskap OF Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) | |
| 3. | Rekeningkunde OF Toerisme | |
| Ingenieursgrafika en – ontwerp (IGO) EN/OF Informasie Tegnologie (IT) EN/OF Landbouwetenskap (Hierdie vakke kan in enige kombinasie geneem word en word buite amptelike skoolure aangebied; soos behoefte bestaan deur ouer self gefinansier.) |
||
SLAAGVEREISTES IN GR. 12 (CAPS)
- Huistaal (Onderrigtaal) – 40%
- Enige TWEE ander vakke – 40%
- Enige DRIE ander vakke – 30%
TOELATINGSVEREISTES TOT GRAAD- EN/OF DIPLOMA KURSUSSE IN SA
- GRAADKURSUS TOELATING IN GR. 12 (CAPS)
~ Alle skuinsgedrukte vakke is aanvaarbaar
~ Afrikaans plus enige DRIE ander skuinsgedrukte vakke met ‘n minimum slaagvereiste van 50% per vak.
- DIPLOMA KURSUS TOELATING IN GR. 12 (CAPS)
~ Alle skuinsgedrukte vakke is aanvaarbaar
~ Afrikaans plus enige DRIE ander skuinsgedrukte vakke met ‘n minimum
slaagvereiste van 40% per vak.
HOËRSKOOL HOPETOWN
Vakkeuse – GR. 10, 11, 12
VAN: ……………………………………………………… NAAM: …………………………………………
GROEP A |
HUIDIGE VAKKEUSE |
VOORGESTELDE NUWE VAKKEUSE |
VOORGESTELDE NUWE VAKKEUSE |
|||||||||
| Jaar: ……………… | Jaar: ……………… | Jaar: ……………. | ||||||||||
| Afrikaans Huistaal (Onderrigtaal) | ||||||||||||
| Engels Eerste Addisionele Huistaal | ||||||||||||
| Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid |
||||||||||||
| Lewensoriëntering | ||||||||||||
GROEP B |
||||||||||||
| Fisiese wetenskappe OF Besigheidstudies |
||||||||||||
| Lewenswetenskap OF Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) |
||||||||||||
| Rekeningkunde OF Toerisme |
||||||||||||
| Informasie Tegnologie (IT) Landbouwetenskap Ingenieursgrafika en -ontwerp |
||||||||||||
|
Merk soos van toepassing |
Merk soos van toepassing |
Merk soos van toepassing |
||||||||||
|
Graadkursustoelating |
Graadkursustoelating |
Graadkursustoelating |
||||||||||
|
JA |
NEE |
JA |
NEE |
JA |
NEE |
|||||||
|
Diploma kursus toelating |
Diploma kursus toelating |
Diploma kursus toelating |
||||||||||
|
JA |
NEE |
JA |
NEE |
JA |
NEE |
|||||||
| Handtekening van skoolhoof: | ||||||||||||
| Handtekening van ouer/voog: | ||||||||||||