Gr 1 2016 leer vir Hopetown ken

Gr 1 kry les by Mnr Lightfoot

Gr 1 kry les by Mnr Lightfoot

Om meer te wete te kom van die verskillende besighede in ons dorp, moes die Gr 1’tjies hul eie kreatiwiteit gebruik deur geboue en besighede uit te beeld deur dit op hul manier te bou.
Mnr Lightfoot het dan ook ingeloer by Juf Klok se klas om so ‘n bietjie sy ervarings van ons dorp te deel!